hh
helena.pool helena.pool
1 reviews | Active since Aug 2016
22 Sept 2017, 13:19
Kwoteer met diensplan gee voertuig sonder diensplan
Kwotasie is ontvang met diensplan. Voertuig is gaan diens en geen diensplan is uitgereik deur handelaar. Bakkie moes smash en grap gewees het. Canopy is nie. Nuwe bakkie is ontvang met chip in voorruit. Bestuurder lewer uiters swak diens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)