AO
Alona O

1 reviews | Active since May 2014

16 Feb 2016, 18:16

Diahatsu Terios 1.3

Op 21 Januarie 2016 om 10:40 is di bedrag van R69900.00 in Sinoville Nissan se rekening inbetaal vir die ****ant koop van 'n Diahatsu Terios 1.3. Daar is gereel deur ons en di verkoopsman dat ons van Mkuze Kwa-Zulu Natal af sal deurry en di voertuig Vrydag 22 Januarie 2016 tussen 12:00 en 13:00 (tyd gegee deur di verkoopsman self ni deur ons ni) by East Rand Traders in Boksburg in ontvangs sal neem. Na vele telefoonoproepe van my kant af het di verkoopsman 15:30 laat weet hulle is aan die anderkant van ERT. Ons het toe omgery en hom daar ontmoet. My man het die verkoopsman daarop gewys dat di ruitveers nie in 'n goeie toestand is ni (dit was geskeur aan di punte bo en onder) asook die \fanbelt\" is besig om haartjies te maak en dat die agterwiele plek-plek baie afgeloop is. Hoe is di kar deur di toets met al di foute? Daar is kastig 'n 101 punt check gedoen + nog 'n 10 punt toets?!?! Di verkoopsman het gese ek sal di motor se papiere binne 'n week en 'n half he TESAME met di spaarsleutel. Vanmiddag moes ek verneem di papiere is oppad SONDER die spaarsleutel!! Die waybill nommer (***) wat daar vir my man gegee is kan by GEEN courierdiens opge****r word ni. "

0
Replies (1)
Nissan South Africa
Nissan South Africa's reply17 Feb 2016, 08:22
Official
Hello Alona Otte,

Thank you for making us aware of your concern. Please be advised that we will fully investigate your complaint.

A Nissan Customer Care consultant will be in contact with you shortly to gather more information.

Kind regards
Natasha Naidoo