1 reviews | Active since Jun 2017

Ek het baie swak diens ervaar van Netwerk24 vandat ek dag een met hulle besigheid gedoen het. Na vele beloftes lyk dit of die Beeld aflewering nou uitgesorteer is

MAAR

toe probeer ek tuisaflewering van die Huisgenoot. Watter ramp. Jy kry die boek 'n dag voor die volgende een op die rakke kom.

Baie beloftes is al gemaak vir beter dienslewering, maar NIKS realiseer nie.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.