AM
Albertus M
1 reviews | Active since Oct 2023
24 Oct 2023, 17:11
Swak diens
Swak diens.Eerstens stelsel fout,2 maande se betaling word uit my bank getrek. Dit word aan my gesê hulle betaal dit nie terug nie. En so moet ek elke maandag s***el om my diens te herstel. Het my subskrupsie gestop nog voor die tyd versteke was. Meer aan oproepe betaal as aan diens self. Swak verby.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)