EE
Elsa E

1 reviews | Active since Jul 2017

14 Dec 2018, 06:04

Pateties

My subskripsie is gestaak sonder dat daar eers n betaling van my rekening afgegaan het op dat ek n epos ontvang het. My debiet order is veronderstel om eers die 26ste van elke maand af te gaan. Dis nie die eerste keer dat dit gebeur nie en ek is nou keel vol

0
Replies (0)