SK
Stefan K

1 reviews | Active since Jun 2013

24 May 2023, 17:02

****rak gekanseleer sonder om die premie betaller in kennis te stel van voorneme

14 April 2023 het Toyota n Netstar in die Hilux wat ek by hul gekoop het laat instaleer. Ek betaal die premie nie die versekering nie. Van oggend 24 Mei 2023 toe ek op die app ingaan moet ek agter Kom my Netstar tracker werk nie! Ek bel Netstar dadelik en die dame se my dis die 11de Mei gekanseleer omdat die versekering hul n email gestuur het met die opdrag!( Ref CAS-***-H8H4) Ek gevra Dat hul my die email stuur,maar nog niks ontvang nie...hoe Kan n tracker gekanseleer word sonder om my in kennis te stel van hul voorneme?? Ek bitter ongelukkig, as die bakkie gesteel was wat Dan? Wat ek Dink moet ek eerder nie hier se nie. Ek soek die email wearing die opdrag gegee is...

0
Replies (1)
Netstar
Netstar's reply25 May 2023, 09:03
Official
Good day Stefan,

Thank you for taking the time to contact us. We apologize for the service you have received, and would like the opportunity to assist you. 

One of our consultants will be in contact with you for assistance.

Kind regards,
Netstar Team