1 reviews | Active since Apr 2014
betaal vir iets wat ek nie het nie
Ek het in 2013 n polo gekoop by jubilee motors my insurance company oakhurst het my verwys om altech netstar te gebruik voor my voertuig verseker sal wees dit was in 2013 november in 2014 oktober het ek die voertuig terug gevat na jubilee toe ek het altech netstar ge****ak en hulle sou seker gemaak het dat in november begin desember sal die unit in my nuwe voertuig geplaas word ek het nuwe insurance company gebruik en ek moes altech netstar hou. dis al 2015 mei 18 ek betaal elke maand R200 vir n diens wat ek nie nut voor het nie geen persoon het my nog ge****ak om die unit in my kar te sit nie. toe ek vandag s***el om te kanselleer word daar vir my gese ek moet n kansellasie fooi betaal. wat van die maande wat ek al klaar R1200 al te saam betaal het vir iets wat ek nie het nie wie gaan dit terug betaal. ek raai niemand aan om so ****rak te teken nie. ek wil graag die ****rak kanselleer en ek weier om n sent vir kansellasie te betaal<br> <br>
As telephonic conversation with Mrs Coetzer, I informed her that the manager from our Cancellations Department with be in contact with her.
Kind regards
Denise
As telephonic conversation with Mrs Coetzer, I informed her that the manager from our Cancellations Department with be in contact with her.
Kind regards
Denise
