AN
Adele N

1 reviews | Active since Jan 2022

22 Apr 2022, 09:45

Bad services

Goeie dag. Ek wil net se dat mondo wragtig waar slegte diens lewer. Een van hulle telemarketing mens hetvmy desember gebel met n home router 5g nogals met n baie goeie prys. Ek jet my router ontvang maar Mooinooi het nie 5g nie. Die ou het nogals gekyk en vir my gese hoer is 5g in Mmoinooi. Toe kanseleer ek my ****rak met hulle binne die 10 dae af koel periode en die vrou wat my hehelp het met die kanselasie het gese hulle sal niks geld van my rek af trek nie. En so toe bill MTN my in Januarie 2022 vir die router wat ek nie eers het nie by gese v volle R740.45 saam vat. En is Feruarie 20221 toe bill MTN my weer met n R 2448.14 vir n kanselasie fooi op die router. Ek wag nou nog dat hulle dit regmaak op my rekening. Maar dit is nog niks nie einde Januarie het mondo my weer gebel oor n laptop ****rak. Hulle het vir my gese hulle stuur vir my die muis en laptopsak en microsoft saam, en raai wat ek het dit nie gekry nie. N paar dae later bel a ander persoon wat nie se hy is van mondo af nie my weer met die slefde paket en se ek is nog in my 10 afkool periode so ek moet daai ****rak kanseleer en een by hom vat het belwe ek gaan al my goed kry. En weeereens het dit nie saam gekom nie. Toe einde maar bill MTN my weer met n kanselasiw fooi van R6546.40 nou sukkel ek dat Mondo die kredit op my MTN rekening met deur sit. Ek is nou al van die 12 April 2022 besig om die probleem op te los en elke keer se hulle hulle eskaleer my hele profile met al my klagtes na n supervisor toe en tot vandag toe is daar niks op my MTN rekening geeskaleerd nie. Ek wyer dat MTN R 9734.99 wat Mondo my skuld can my bank rekening moet af gaan. As daar dalk iemand is watvmy vinnig kan help oplm my probleem op te los sal ek dit baie waardeer. Ek sal niemand aanraai om deur mondo iets te vat nie want ek sukkel nou al 4 maande om my probleem op gelos te kry.

0
Replies (1)
Netstar
Netstar's reply22 Apr 2022, 09:59
Official
Good day Adele, 

Thank you for messaging. We try to be as responsive as possible and will get back to you soon.

Please note I believe you have posted this for the wrong company as your post talks about 5G and MTN 

Please note that we are 'Netstar ' which deals with vehicle tracking . 

Kindly note I will close this ticket 

Regards, 
Netstar Team