CS
Chris S

1 reviews | Active since Mar 2014

26 Jun 2020, 11:47

Bad

Hi Ek wil net se julle diens is nie goet nie ek wag nog steets vir julle oproep om n treck in te sit maar as julle so is sal ek maar dit los en ander plek gaan kyk.

En as die CEO my nie gaan bel nie kan julle dit maar los want ek is nou keel vol.

Dankie MNR Smuts ***

0
Replies (0)