JL
Jaco L

1 reviews | Active since Mar 2011

25 May 2018, 17:31

Al tech NETSTAR se swak diens...

Ek wil net sê dat as julle swak diens wil hê met 'n tracking unit en GEEN DIENS NA DIE TYD NIE KRY DAN VIR JULLE 'N NETSTAR. Vir 'n jaar al het ek geen diens nie en hulle unit werk nie reg nie, kan nie eers 'n afspraak na kom nie en hulle managers is nooit daar as jy een soek nie. Hulle het klomp verskonings as daar 'n probleem is en bly vra vir nog 'n kans en weer 'n kans. Hulle diens is K__ SLEG. Hulle moes 15: 30 hier wees toe 16: 15 dis nou 16: 35 en nog nie hier nie. Hulle manager het my ook tot nou toe gebel....... En toe kom die tech 16: 45 nadat ek 4 keer gesê het ek moet 17:00 ry en hulle gemors moet for dit uit wees...... Nooit weer sal ek met hulle diens doen nie DIS DIENS NE!!!!!!!!!!!

0
Replies (0)