1 reviews | Active since Oct 2019
Powerste diens ooit van Netflorist
Ek is bitter teleurgesteld in Netflorist. Hulle moes n aflewering op Vrydag 9 Februarie 2024 in Upington doen by n besigheid.
Ek verstaan hille het n probleem op die pad gekry en sou die aflewering vandag die 12de gedoen het. Na oproepe en e-posse is ek veseker dat die aflewering definitief vandag sal geskied soos hullle my verseker het. Selfs n oproep na RAM wat die koerier is het my die versekering gegee dat aflewering wel sal geskied vandag.
Wel dis al 20H00 en nog geen aflewering is gedoen nie. Hoe verduidelik vir jou kind dat jy nie n leuen vertel het oor n geskenk wat op haar verjaarsdag af gelewer mors word nie.
Dis die swakste diens wat ek nog ooit van Netflorist en hul koetier RAM ontvang het.
Ek sal nie sommer weer iets van hulle af koop nie.
