JP
Janus P

1 reviews | Active since Feb 2018

15 Feb 2018, 18:22

Patetiese diens

Ek het 5 dae voor die 14 Feb n order by hulle geplaas. 2 items is georder. Die een item is afgelewer die 14de Feb 2018 die ander item is tot huidiglik nogsteeds nie afgelewer nie dit is die 15 Feb 2018 om 17h20. Kry n email wat se hulle kry nie die adres nie maar hulle het reeds n item die oggend daar afgelewer. Praat met Melissa en sy se hulle was uit stok uit dit sal voor 17h afgelewer wees. N ander persoon bel my en verseker my alles sal reg wees voor17h. 16 h55 bel ek om te hoor wat gaan aan en die persoon se hy sal my terug bel en laat weet. Dit gebeur ook nie. Ek raai almal aan om weg te bly van hulle af hulle is onbetroubaar en die diens is pateties vir die hoeveelheid geld wat betaal is.

0
Replies (0)