MR
Mathilda R
1 reviews | Active since Oct 2015
12 Oct 2015, 09:53
Blomme lyk nie soos geadverteer nie
Ek het 'n lieflike vaas blomme bestel vir my moeder se verjaarsdag (soos geadverteer) Pink cerise lelies en rose. Bestel no ***.
Vir R499.90 verwag mens darem dat dit 'n ordentlike bos blomme sal wees wat lyk soos die advertensie.
Groot was die teleurstelling toe ek 'n dag later die blomme te sien kry.
Glad nie wat ek verwag het nie. Die rose is nog wel knoppe (ook die lelies) maar die rose se knoppe is alreeds sag en ek glo nie eers dit sal nog oopmaak nie.
Miskien was my verwagting net te groot????

Regtig teleurgesteld.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)