1 reviews | Active since Dec 2017
Unitas netcare hospitaal ongevalle belaglike rekening
Op 29 Agustus 2019.het my man sy duim met n elektriese saag oopgesny. Ons is na Unitas ongevalle afdeling. By aankoms.is vir my aangesê om eers te betaal voordat daar iets gedoen word. Ek het R1400 betaal en ek het gevra of dit alles dek wat daar binne ongevalle gedoen gaan word en dis vir my ja gesê. My man het 3 steke op di ou end gekry. Dag later het my man sms ontvang dat hy n belaglike R1637.60 aan Dr Gouws.Serfontein.Venter skuld. Na navrae is gesê dat die drs ge****rakteer is om by ongevalle te werk. R635.90 is vir n nuwe lid van praktyk.??? Het ni geweet as jy ongevalle to gaan word jy n nuwe lid ni. En nadat daar vir my gesê is dat die R1400 als dek. Hoekom is daar nie kennisgewings by ongevalle ontvangs op om die inligting te gee nie. Na ons 14 dae moes wag vir gespesifiseerde rekening van hospitaal vir R1400.is rekening op R1304.67. Het my kleingeld gaan vra.maar hospitaal weier om dit vir my terug te gee. Nooit in my lewe sal ek weer Unitas Hospitaal gebruik nie. PASOP VIR UNITAS NETCARE HOSPITAAL ONGEVALLE.
