LN
Linda N
1 reviews | Active since Mar 2020
06 Nov 2021, 10:18
Swak diens Pretoria Oos Hospitaal
Ek sal graag u opinie wil he hoe om verder voort te gaan met aksie teen Pretoria Oos Hospitaal aangesien ek voel dat daar geen aksie geneem word en ek na amper 5 weke nogsteeds probleme ondervind agv hulle nalatigheid!!! Dis vir my onaanvaarbaar. Ons moet ook nou amper R20 000 inbetaal en dit na die patetiese diens wat ek ontvang het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)