rC
riaan C

1 reviews | Active since Jan 2019

13 Jan 2019, 13:38

swak diens en manire

Helo netcare garden city hospitaal. Hul kan ni na hul mense kyk ni my vrou is in di hospitaal da hul mis handel haar so sy is in n toestant jul plik haar rond en drik hul fingers i di sny op haar rig hul weet ook ni hoe om met parepleeg se mense te werk ni hul is ni gepla oor di mense wat da le ni dit is nou al di twee de keer wat dit gedeer en ek is nou moeg da voor .

0
Replies (0)