JH
Johanel H

1 reviews | Active since Jul 2015

28 Jul 2015, 00:53

Swak diens

My ouma l? in Pretoria oos hospitaal na n blaas operasie wat lewens noodsaaklik was, na die operasie was sy wakker en bewus van als om haar, presies 3dae na die operasie is sy so deurmekaar en kan die minimum onthou, nog steeds in haar vuil nagklere en ongelooflik swak! Sy dra doeke om te help met glipsies maar kan wel voel as sy nou wil badkamer toe gaan! My ma het die sisters vanaand betrap waar hulle nie my ouma uit die bed wil help om badkamer toe te gaan nie en daar is ges?, \tannie het dan n doek aan piepie in die doek!"(Sy is nie n baba nie!!!)Toe my ma hulle aanspreek is sy n vuil kyk gegee en daar is ges? hulle kan haar nie hanteer of optel nie sy's te swaar! Gin wonder my ouma is so swak nie"

0
Replies (1)
Netcare
Netcare's reply29 Jul 2015, 15:22
Official
Hello Johanel#,

Thank you for bringing your concerns to our attention. This issue will be logged with our Customer Service Help Desk and brought to the attention of the Hospital Management Team, who will investigate and revert back to you.
The Netcare Customer Service Team

Best regards,