1 reviews | Active since Jan 2013
Pretoria Oos Hospitaal

pretoria-oos hospitaal is die mees onprofesioneelste mediese instantsie wat ek nog besoek het!!

- wag by ontvangs 1 uur voor opname gedoen word

- kom aan nby saal na opname - word nie gegroet!! wie is jy!!! ek het nie plek vir julle nie!!! en dit deur die suster!

_ al die pasiente vir opname moet in die wagkamer gaan sit waar hulle dan tussen almal jou vitals wil check vir opname - geen beddens is reg!!! so almal - vreemde mense - mans en vrouens sit saam in 'n oorvol wagkamer dan moet jy persoonlike vrae antwoord en jou bloeddruk moet gemeet word!!!

- dan moet almal na die anderkant van die hospitaal loop (ortopediese paseinte) vir 'n saal!!

- jou klere word op die bed neergegooi - daar word nie gese wat jy moet doen nie en indien die portier al van teater daar is moet jy nou jaag om aan te trek!

- na teater moet ek in 'n saal le wat aircon nie werk nie - want hulle kry nie die remote nie!! my drip pleister het begin afval so warm was dit!

- jy word niks water aangebied nie!!!

- die staff kan nie die blinds toe maak nie!!! weet nie hoe nie - vir privaatheid

- kan nie jou venster oop maak nie want dan asem jy al die rook in van personeel wat daar staan en roo****!

- na 'n voet prosedure word ek glad nie gehelp na die badkamer nie - val amper! staan net vir my en kyk!

- badkamer se lig is geblaas en weer val ek amper want jy kan niks sien nie!!

- word ontslaan nog voor die fisio my sien!!!

Pretoria oos hopsitaal sien my nooit weer nie!!!!!!

Thank you for bringing your concerns to our attention - we will log your concerns on our Customer Service Help Desk and bring your concerns to the attention of the Hospital Management Team, who will investigate and respond to you.
When we log your query you will receive an automated SMS with a reference number - should you not receive this message or if you have any queries at all please feel free to call our Customer Services Contact Centre on ***3 - 0860 Netcare.