1 reviews | Active since Mar 2016
Onaanvaarbare diens
<p>Ek het op 2 Junie 2016 'n operasie ondergaan in die Kroonhospitaal. Ek moes per epos terugvoer gee oor die diens en het steeds geen terugvoer gekry nie. Is dit omdat swak en onaanvaarbare diens die norm geword het by die hospitaal? Is dit standaard praktyk dat nagskofpersoneel nie die telefone hoef te antwoord nie? Is dit reg dat ek as pasiënt 15 minute moet wag vir hulp? Van wanneer af is die luidkeelse rumoer van personeel in hospitale aanvaarbaar? Moet asseblief nie vergeet dat dit pasiënte is wat die personeel se salarisse betaal nie en ons betaal vir goeie diens. Ongelukkig skep die personeel hulle salarisse te midde van uiterse swak diens. Is dit die gebruik om klagtes soos die wat op Netcare se epos gekommunikeer word, eenvoudig te ignoreer? Indien wel, sal ek daarvan wil weet, sodat die saak verder gevoer kan word.</p>
Thank you for bringing your concerns to our attention - we will log your concerns on our Customer Service Help Desk and bring your concerns to the attention of the Hospital Management Team, who will investigate and respond to you.
When we log your query you will receive an automated SMS with a reference number - should you not receive this message or if you have any queries at all please feel free to call our Customer Services Contact Centre on 0 ********** - 0860 Netcare