JB
Jeanné Breedt

1 reviews | Active since May 2019

19 Jun 2019, 17:30

netcare moot hospital

dokter Jooste is n ongeskikte bombastiese vark wat nie weet hoe om met pasiente se naasbestaandes te praat nie. hy skreeu op jou as jy iets vra en behandel jou of jy niks is of weet nie en dan nog voor die staff en pasiente aai nee dit is absoluut onaanvaarbaar.

0
Replies (0)