LA
Leche A

1 reviews | Active since Jun 2019

17 Jun 2019, 12:22

Netcare Kuilsriver ******

Ek het op die 17de Mei vir Cindy ingeneem Netcare Kuilsrivier toe.Sy was in on gevalle behandel natuurlik as ****ant eers betaal voor sy kon Dr sien.Die aard van die saak is hulle vat jou ****ant geld Dan sit en wag jy voor by die ontvangs en jrul van die pyn op on gemaklike stoele tot meer as a a 3kwart uur soos as of by a STAATHOSP voor almal wat daar sit jy word nie in a bed gemaklik gemaak soos by ander privaat hospital nie.Toe ons binne in trauma kom daar net 1 pasient alle ander beddens leeg. Sien nie die rede waar om pasient my dogter so on gemaklik moes in voor portal moes sit nie Sy was onder die ERGSTE graad van pyn en moes in stap. Ek die ouer moes haar op die bed help. Daar was geen hosp kombers oor haar gegooi terwyl sy gebukkend en bewe van oyn en koue nie nie.Ek moes my poorsenlike kombers oor haar gooi. Ekt die verpleegster gevra hoekom is daar nie komberse beskikbaar nie het sy geantw syt gedink ons het a kombers.My dogter moes le en wag vir 20 minute voor Dr haar kom evalueer.Hy kon nie bepaal wat fout was nie. Hy moes eers die patslogiese afdeling bel om bloed te kom trek. Daarvoor moes ek ook eers betaal voor die verpleegster die bloed trek.Pasient word a inspuiting vir pyn toe gedien. Alhoewel se kla van baarheid kry sy niks om dit te vermy nie.Ek sit alleen met my dogter terwyl vir bloed uitslae gewag word, sy wys dat sy wil braak ek reageer en neem a Bakkie wat lyk soos a recycly eierdosies dat sy daar in kon braak nie a verpleegster naby nie. Ek moes die aan geleentheid hanteer.Ek moes gaan soek vir a verpleegster om te vra waar ek die gemors moes gaan weg spoel. Syt die recycle eierhouer gevat en weg gestap.Na 1 en a half uur se wag kom due boed uitslae waar die dr nie kon bepaal wat die pyn veroorsaak nie. LW maar haar wil ontslaan met pyn pille terwyl hy vermoed dus appendix.Ekt geweier om my dogter huis toe te neem. Hy wou my verwys na a STAATHOSP ekt geweier en gese sys deur hom behandel in daai hosp en sy moet daar op geneem word.Daar was ooreen gekom dat ek a bedrag van R25000. 00 moes ****ant in betaal voor hidpitalisasie ekt onmiddellik ****ant inbetaling transfer in NETCARE KUILSRIVIER se bankrekening. Ons het by die hosp net na 21:00 ek en my man is die volgende oggend 03:05 nadat my dogter in saal gestoot is daar weg.Die oggend van die 18de Mei tussen 10:00 en 11:00 ontvang ek a oproep van die saal suster om my in te lig my dogter is ontslaan nadat sy in haar urine a nierstene ontdek het.Ekt vir die suster gese om nie my dogter te ontslaan nie ek versoek dat daar eers a sonar of a scan op haar gedoen word om te bepaal of daar nie nog moonltlik a stukkie steentjie na gebly het nie.A. G. V die feit dat daar nie die vorige aand enige toetse vir nierstene geneem was nie omdat NETCARE TRAUMA nie die fasiliteite beskikbaar in hul trauma proses gedoen het nie.Die saal suster het met die Spesialis wat a konsultasie kamer by die hosp gereel dat sy kon gaan nadat on kostes gereel is ****ant afsonderlik van NETCARE se inbetaling van R25000.Die Spesialis doen nodige toetse en tel op elke bier nog a Steen op wat hy volgende maand by Kraaifontein Privaathosp sal deur elektroniese metode op afsonderlike periodes uit mekaar 1 per geleentheid sal verwyder juis daar omdat NETCARE KUILSRIVIER nie die fasiliteite het nie. Na amper na hele maand wag ek nounog vir n refund. Elke keer as ek bel word ek n ander storie vertel van higher management. Ek is moedeloos en frustreerd van elke dag my lugtyd uitbel agter hulle aan. Dis regtig nie so moeilik on a refund to proses.

0
Replies (0)