SC
Shannon C

1 reviews | Active since Jul 2016

14 Apr 2019, 00:31

Netcare Cuyler Hospital

Venaand die swakste diens by Cuyler hospitaal gekry!!! Sit al van 23H07 pm by casualty dis nou al 00:30 am, met n kind van 38.5 koors. Die ER consultanting dokter dit agter die counter en papierkies invul. Met n kind wat siek is? Uiters swa****!!

0
Replies (0)