1 reviews | Active since May 2018
Geen terugbetaling
Met opname in Montana hospitaal moes ek R200000-00 leen by 'n vriend wat dadelik eft oorplasing gedoen het na Montana hospitaal. Later het mediese fonds alles betaal, maar na 3 weke sukkel ons nog steeds met Netcare se "refunds"departement om uit te betaal wat HULLE gemaak het ek moes leen anders wou hulle geen behandeling gee nie. Hul hoofkantoor is in 76 Maude street, Sandton, Tel *** Hul weier om die geld terug te betaal aan my op wie se naam dit oorspronklik inbetaal was. Hul wil dit tergbetaal aan persoon wat inbetaling gedoen het. Maar dit was 'n transaksie tussen hom en my wat NIKS met Netcare te doen het nie. Ek het reeling om hom terug te betaal. Daar is nof ander kostes wat ons moet betaal aan hospitaal wat mediese fonds nie betaal het nie.\ Netcare - Swak. Julle het geen bekommernis oor mense se lewens nie, solank jul net kan geld kry, maar as jul moet terugbetaal het julle baie stories
