DS
Davida S

1 reviews | Active since Aug 2011

14 May 2015, 11:52

AAKLIGSTE HOSPITAAL OOIT.

My ma was in die TB gedeelte van hierdie hospitaal. Op 28 April het sy gesterf, maar die dr's kon nounog nie die regte antwoorde gee oor wat die oorsaak van die dood was nie. Die matrone s? een ding en die dr 'n ander storie. My ma het skamstig septicemia gehad, maar sy het nie koors gehad nie?????? Hoe gebeur dit dat jy dihydrate in 'n hospitaal. Dis pateties. En so wag ek nounog dat die matrone terugkom met een of ander verskoning oor hul nalatigheid. My ma het 'n floute gehad.... niemand weet hoeveel uur sy in die bed gele het, voor hulle op haar afgekom het waar sy uit soos 'n kers is. In ICU was die personeel geskok oor sy amper geen vog in haar liggaam het nie. Hoe gebeur dit???? kyk die personeel nie. Die personeel is skamstig hoogs opgelei in die TB afdeling, maar 'n ander TB hospitaal het gese hulle vermoed my ma het gesterf agv die newe effekte van die pille...... die organe het ingegee. maar vl die dr en matrone was die eers beroerte, of hartaanval, of infeksie en toe op die ou einde septiese skok???? En so moet ons maar net betaal vir alles..... hulle maak omtrent goed geld uit ons.

0
Replies (1)
Netcare
Netcare's reply15 May 2015, 10:30
Official
Hello Klug spul,

Thank you for bringing your concerns to our attention. This issue will be logged with our Customer Service Help Desk and brought to the attention of the Hospital Management Team, who will investigate and revert back to you.
Once your query is logged you will receive an automated SMS with a reference number. Should you not receive this message or, if you have any queries at all, please feel free to call our Customer Services Contact Centre on ***3 / 0860 Netcare.
The Netcare Customer Service Team