1 reviews | Active since May 2017

28 Feb 2019, 15:04

Slegte diens is 'n understatement !!!!!!

Na vele telefoon oproepe word daar steeds nie gedoen wat ons as verbruiker vra nie. Al wat gevra is om die kameras wat hul geinstaleer het op ons fone te sit. Nadat ons seld die public ip adres en wifi moes op stel. Ek sal hierdie besigheid vir niemand aanbeveel nie en spyt dat ek hul gehelp het as verwysing.

0
Replies (0)