EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since Jan 2014

26 Jun 2015, 12:25

VROT DIENS, GEEN ORDENTLIKE HULP NIE ONBEHULPSAAM

ongelukkig teen my spyt moes ek eens op n tyd n persoonlike lening doen, en ongelukkig het ek nedbank toe gegaan, teen my bittere spyt. Ek het op n tyd met kraam verlof gegaan, min wetend dat ek nie my volle salaris gekry het nie. So ****ak ek toe nedbank en verduidelik vir hulle laat ek nie die volle premie kan bekostig nie as gevolg van my salaris wat omtrent met meer as die helfte minder was. so het ek met 300 n maand betaal daarna met 350 n maand. steeds het ek betaal net minder. nou wil ek n huis koop en ek is deel van n trust. so tel die banke op ek is agter met die nedbank lening. ek bel nedbank en maak n reeling om die agterstallige bedrag aan die einde van die termyn te skryf en dan n volle paaiement van nou af te betaal en meer as ek kan laat dit net nie wys as agter nie. na ek met seker 10 verskillende persone gepraat het is gese nee dis n fixed ****rak wat geteken is. ok goed toe praat ek met n Ajanda en vra of nedbank n confirmation letter kan gee wat se dis die ooreenskoms ek gaan volle paaiement betaal en meer as ek kan. net om vir absa bank te gee vir motivering geen ordentlike diens nie nedbank kan met niks help nie. hoekom is daar dan afdelings v reelings.

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply26 Jun 2015, 12:57
Official
Hello Flica8505,

Thank you for raising your concerns with us. We are looking into your complaint and appreciate your patience in this regard.

For your convenience, please note our dedicated complaint channels: ***/ ***

Kind regards

Client Experience Team