aA
andremuller A

1 reviews | Active since Apr 2011

18 Jun 2018, 17:14

Vriendelike en Uitstekende Diens deur Chaleen De Bruin.

Ek wil graag vir Chaleen De Bruin van die Goldfields Nedbank Tak Baie Dankie sê vir die Uitstekende diens wat ek vandag gekry het vir die oopmaak van 'n Nedbank Savvy Plus Rekening. 10/10 vir die Vriendelike en Uitstekende Diens, Baie Dankie, André Muller

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply19 Jun 2018, 09:31
Official

Hi Andremul

We thank you for your feedback. This is definitely one to share with our teams.

Kind regards

Client Service Support