mM
madelein M

1 reviews | Active since Oct 2012

29 Nov 2023, 14:07

Uitstekende diens

Ek wil net vir Riana Smith van Walmer Park bedank vir die uitstekende diens wat ek van haar ontvang het tydens die afsterwe van my moeder. Alhoewel sy altyd baie besig is, het sy elke keer dadelik my epos beantwoord en my gehelp. Sy is beslis n aanwins vir die bank. Hou so aan Riana. Dit word beslis raak gesien.

0
Replies (0)