EG
Estiaan G

1 reviews | Active since Jul 2016

13 Jul 2016, 07:17

UITERSE UITERSE SWAK DIENS!!!!!!!!!!!

<p> Het vandag n boodskap ontvang van Nedbank se Accounts Department. Na ek 2maande terug n Reëling met hul getref het om my Krediet kaart afbetaaling as n Debiet Order van my Rekening af te trek oor ek nie die kans kry om in te gaan Bank toe om dit te betaal nie(en hul nie my vrou toe laat om dit names my te doen nie)weens my werks omstandighede het hul Versuim om die betaaling af te trek die maand en ontvang ek vanmore een van hul "Geliefste" smse wat my dreig met n besoek van die Sherriff. Ek. Het vanmore finaal besluit ek is Gatvol!!!!! Nie net deur Hul Eie agterlosigheid beledig hul my deur so n boodskap te stuur nie maar bevark hul ook my krediet waardigheid.... Hul Swak kliente diens is JUIS die rede hoekom ek oor geskuif het na n ander bank.... Dit is uiters Pateties. Is daar Enige iemand want BEVOEGD is wat vir Nedbank werk...</p>

0
Replies (2)
Nedbank
Nedbank's reply13 Jul 2016, 07:26
Official

Dear Estiaan,

We are sorry about the trouble you are experiencing. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients. One of our resolution managers will contact you shortly to help resolve your complaint.

Kind regards

Client Experience Team

EG
Estiaan G's update13 Jul 2016, 12:48
Reviewer Update

Baie dankie vir julle spoedige terugvoering en diens en hulp