VC
Veronica C

1 reviews | Active since Apr 2021

14 Apr 2021, 12:21

Uiters swak diens

Nedbank waar hulle net jou geld vat en geen klieente diens het nie eks skaam my om te se ek bank by Nedbank sal nooit die bank aanbeveel nie kannie wag om my rekening toe te maak nie

0
Replies (0)