AN
Arnold N

1 reviews | Active since Jun 2015

15 Jun 2015, 09:05

Swak diens van Nedbank Pretoria Area

Daar is geen diens by Nedbank, ek wag al twee weke nog n belegging by Nedbank om my geld te kry.<br> Die Takbestuurder weet nie eers om n beleging te laat op se die ek moes binne in die bank self julle kleintediens bel.<br> Ek sal geeen person na Nedbank aanbeveel of verwys nie. ek sal self my Nedbank fiets kleure skryf daar is geen diens by die Bank!!!<br>

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply17 Jun 2015, 08:13
Official
Hello Arnold1962,

Our sincerest apologies for any inconvenience, an investigation is underway and we will revert to you with feedback.

For your convenience, please note our dedicated complaint channels: ***/ ***

Kind regards

Client Experience Team