hK
heleen K

1 reviews | Active since Nov 2014

29 Mar 2022, 14:27

SWAK DIENS TOV UITREIK VAN VOLLEDIGE KANSELLASIE BRIEF DEUR nEDBANK

Mev Visser het aansoek gedoen vir ontheffing van 'n Momentum polis nr *** en 002. Die brief wat uitgereik is op 15/10/2021 word nie deur Momentum aanvaar nie aangesien dit nie op 'n formele briefhoof is nie, geen stempel en adres van Nedbank bevat nie. Die lening nr is *** en is uitgereik deur die huislening departement. Die polis moet dringend uitbetaal aangesien me Visser dringende mediese behandeling moet ondergaan. Dit is regtig onaanvaarbaar dat die versoek nou al verskeie kere na u toe deurgesit is met Momentum se vereistes en steeds word daar nie 'n behoorlike brief aandie klient verskaf nie. Dit kan nie 5 maande vat om 'n korrekte brief aan 'n klient uit te reik nie. GEEN POLIS MAATSKAPPY SAL 'N KANSELLASIE VAN 'N SESSIE DOEN SONDER DIE KORREKTE BRIEFHOOFDE EN STEMPEL NIE. Me Visser se telefoon nommer is ***. DAAR IS VANDAG 3 KEER INGEBEL BY JULLE KLAGTE LYN EN STEEDS REAGEER NIEMEND NIE. Ons het met 4 persone gepraat en jy word gestuur van bakpoort na stuurpoort.

0
Replies (0)