IM
Ilenna M
1 reviews | Active since Apr 2024
18 Apr 2024, 16:47
SWAK DIENS NEDBANK!
Nedbank in Paarl Mall weier om my debietkaart wat einde April verval te hernu voor 1 Mei.Ek het al drie keer tevergeefs na hulle gegaan vir die kaart wat hulle slegs sal vervang teen 'n bedrag van R150. Ek ontvang gedurig boodskappe om my te herinner dat ek die kaart moet hernu. By navraag moet ek pleit om in Afrikaans bedien te word en toe ek hulle meedeel dat dit vir my makliker sal wees om my beleggings en ander rekeninge na 'n ander bank te neem is ek smalend met die vlg woorde gegroet:"Geniet u middag". Skande Nedbank! Julle diens en persoonlike interaksie stink!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)