CL
Cecilia L
1 reviews | Active since Nov 2019
13 Nov 2019, 22:58
Swak diens
Het ****ant deposito gedoen op sondag die 10de by the otm in Malmesbury. Geld was geneem deur die otm maar stokie is uit gestoot daar is 'n tegniese fout maar my geld is nie terug gegee nie, Maandag oggend 8:45 was ek binne die bank om dit te rapoteer, dokumente is in gevul. Vandag is dit al Woensdag aand 13 November, my geld is nog nie in my rekening nie. Die strokie wat die otm my gegee het noem dat dit twee werksdae sal wees voor my geld in is.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)