MB
Michael B

1 reviews | Active since Dec 2012

21 Jan 2016, 14:35

Studente Lening

So doen ek aansoek by Nedbank vir n studente lening vir my dogter. Oktober se hulle ons moet wag vir amptelike matriek uitslae. Doen so. Die dag toe die uitslae kom ry ek bank toe met die uitslae en dien dit in vir die finale goedkeuring om n studente lening. Nuwe vorms moet ingedien word aangesien die ander verouderd was. Doen dit binne 2 ure om nie die proses te vertraag nie...Amper twee weke later moes ek hoor dis af gekeur aangesien ek nie n bank rekening het by Nedbank nie en dus nie in aanmerking kan kom vir n studente lening nie.<br> <br> Nie eers die persoon by die bank het geweet van Nedbank se NUWE reels nie. Hy moes ook eers rond bel en hoor wat die probleem is. Paat jy van swak diens. POWER

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply21 Jan 2016, 14:56
Official
Hello Jesusjeep,

We are sorry about the trouble you are experiencing. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients. One of our resolution managers will contact you shortly to help resolve your complaint.

Kind regards
Client Experience Team