1 reviews | Active since Aug 2015
Slegte slegte diens!!!
<p>Ek het nog nooit in my lewe so met 'n bank gesukkel nie, en dan vra hulle hoekom ek nie 'n rekening by Nedbank oop maak nie maar in die laaste 2 maande wat ek met nedbank werk het ek die aakligste diens al gekry!!! my krediet kaart het 'n maand gevat om b y my uit te kom!! toe ek op vakansie wil gaan werk my kaart nie en hulle se dis omdat hulle nog een gestuur het, so na 'n lang gesukkel kon ek darm die kaart gebruik op vakansie, ons laaste stop met vakansie wou die kaart nie swipe nie, toe kry ek my nuwe kaart, hy wil ook nie werk nie, ek vind toe uit Ceres het 'n nedbank nadat hulle gese het hier is nie 'n branch naby my nie!!! Maandag is ek branch toe om te kyk wat aan gaan hulle se dis FICA ek gee toe al my papiere in en hulle se dit vat 48uur, vandag weer na hulle toe, hulle bevestig my kaart is oop en kan gebruik word, gaan uit na ATM, maar hy skop my kaart uit, wil nie werk nie na 'n lang gesukkel binne se hulle ek moet WEER 'n nuwe kaart kry waarvoor ek WEER moet wag, ek het nie 'n sent op my naam nie en kort geld en al wat hulle se is jammer ek kan jou nie help nie!!! hoe werk dit??</p>
Dear Chantelle
Thank you for raising your concerns with us. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients and we will ensure that our best attempts are utilized in order to resolve your complaint as timeously as possible. However in order for us to be able to achieve our objective the following information is required:
Your identity number
Your account number
Your contact details
Alternatively you may email the required information to email: ***
Kind regards
Client Experience Team