TR
Tessa R

1 reviews | Active since May 2018

07 May 2018, 10:08

Slegte diens en dienssentrum se diens is swak.

Al is ek nie 'n miljoen rand indie bank klient nie het ek darem beter diens verwag van so groot bank. Ek bank al baie lank by julle en onlangs aansoek gedoen vir 'n lening aanlyn. Na vele probeer slae wat nie gewerk het nie, het ek die diens sentrum gebel, hulle het my soort van gehelp en kon net nie verstaan dat waar ons bly ons nie sel opvangs het nie en ek nie sms kan ontvang het hulle gesien my aansoek is oplyn en ek sal hoor van hulle of my lening goedgekeur is, het ook al my nodige dokumente gemail soos hulle gevra het, na 'n week se wag het ek niks gehoor nie, het ek weer ges***el en toe kon hulle geen aansoek kry nie, al het ek 'n mail gekry wat vra of ek wil aangaan met die lening. Na die gesukkel het ek my tak op Clanwilliam gebel en met 'n dame gepraat wat sou help met die aansoek. Sy het eenkeer gebel en gese ek moet weer probeer aanlyn aansoek doen, dit het ek 3 keer probeer doen en elke keer net voor ek klaar is het dit my ' n system error gegee. Ek het haar weer ges***el en verduidelik en so ook n mail gestuur met 'n screen shot. Sy het gese sy sal hulle weer s***el en kyk of hulle iets kan reset, tot hede wag ek nogsteeds vir enige diens. Al sou ek nie 'n lening kry nie het ek darem terugvoer of hulp verwag. Ek is regtig terleurgestel in die tak se diens en wat sleg is, is dat die res vd personeel wonderlik is. Die lening het ons nodig gehad vir ons dogter se aannemings gelde, en nou moet ek van voor af plan maak. Ek het net regtig baie beter diens verwag.

0
Replies (4)
Nedbank
Nedbank's reply07 May 2018, 10:21
Official

Dear Tessa Reynders

We regret the inconvenience you experienced. Nedbank continuously strives to deliver excellence. We will contact you to assist with resolution.

Kind regards

Client Service Support

TR
Tessa R's update08 May 2018, 12:55
Reviewer Update
Still waiting for any kind of assistance!!
Nedbank
Nedbank's reply08 May 2018, 12:57
Official

Dear tessa-reynders

Kindly note that The resolution manager attempted to call you and also sent you and email, please refer to your emails.

Kind regards

Client Service Support

Nedbank
Nedbank's reply08 May 2018, 12:58
Official

Dear tessa-reynders

Kindly note that The resolution manager attempted to call you and also sent you an email, please refer to your emails.

Kind regards

Client Service Support