WD
Wilma D

1 reviews | Active since Jan 2019

07 Jan 2019, 13:17

Onvoeldoende diens

Daar is 2 transaksies deur om my rekening wat wys dit is ń kaarttransaksie. Ek weet vir ń feit dit was nie ń wettige transaksie nie want die plek is onbekend. Al wat Nexbank sê hul stel ondersoek in en dit vat 30 dae...dit isR3000, wie kan bekostig om 30dae vir geld te wag. Ek het dringend hulp nodig!

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply07 Jan 2019, 13:27
Official
Dear Wilma Delport                                   Your concerns have been noted and a resolution manager will contact you to discuss the way forward. 
Kind regards
Client Service Support