Onewe bank balans
Dit is vandag die 2de maal dat ek Nedbank bedoel omdat daar 'n fout in my balans is. Die huidige bedrag en die bestaande bedrag verskil met byna R2,000. Ek het al my uitgawes drie maal deur gegaan en elke keer die bestaande bedrag gekry. Daar is geen dubbele aftrekkings nie. Elke keer word ek weggestuur met die verskoning hulle is jammer hul kan my nie help nie. Dit kos my elke keer R60 aan Taxi geld om Nedbank te gaan besoek en het die geld dringend nodig om my rekenings te betaal, ek is net 'n pensioenaris en het nie ander fondse om te gebruik om my rekenings te betaal nie en so loop die rekenings nog daagliks rente ook. Ek sal so dankbaar wees indien iemand my net kan verduidelik, waar die fout is, want aan my kant is dit definitief nie. Dit is ook nie net met my wat dit gebeur nie, voor my was ook 'n kliënt met dieselfde probleem. Baie dankie
We are sorry about the trouble you are experiencing. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients. One of our resolution managers will contact you shortly to help resolve your complaint.
Kind regards
Client Experience Team