NH
Nadia H

1 reviews | Active since Jun 2016

10 Jun 2016, 11:30

Onbehulpsaam

<p>Ons probeer al lank 'n besighedis rekening oopmaak, die mense is onbehulpsaam en as jy kla oor swak dien lag die personeel lede vir jou. Ons wou ons ****ak terug he wat ons daar gelos het om die rekening mee oop te maak en hulle het gese ons kan die geld net gaan optel omrede ons geskyf het na FNB, toe deponeer hulle ons geld en ons sukkel om dit terug te kry,. Hulle vertel lieg stories en is baie sarkasties. BAIE SWAK BANK</p>

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply10 Jun 2016, 12:15
Official

Dear Nadia,

We are sorry about the trouble you are experiencing. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients. One of our resolution managers will contact you shortly to help resolve your complaint.

Kind regards

Client Experience Team