1 reviews | Active since Jul 2016
Nou Gatvol
<p>So laas week het ek n klag hier kom lê oor die uiterse swak diens wat ek ontvang het by Nedbank, n paar ure later het ek n oproep van hoofkantore onvang wat onverskooning gevra het,en die situasie vir my kon uitsorteer. Ek moes Saterdag oggend (Na die Bank nie die betaaling vir my krediet kaart afgetrek het nie) my afspraake skuif en n hele uur moes wag in die bank om dit te betaal.... Vanmôre ontvang ek n "Final Message" van die NRR wat my Weer wil dreig met die Sheriff kantore... Eerstens word ek so n boodskap gestuur,dan verontrief oor die "Diens" nie gelewer kan word nie en nou weer die boodskap . . . Ek is totaal en al verby woedend... Of dit nou n "system fault" is en of iemand net nie hul werk kan reg doen nie maak nou glad nie meer aan my saak nie. Ek is bitter teleurgesteld in Nedbank - na daar vir my onverskooning gevra was en ek verseker was dinge is nou uitgesorteer... </p>
We are sorry about the trouble you are experiencing. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients. One of our resolution managers will contact you shortly to help resolve your complaint.
Kind regards
Client Experience Team
We are sorry about the trouble you are experiencing. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients. One of our resolution managers will contact you shortly to help resolve your complaint.
Kind regards
Client Experience Team
