JC
Johann C

1 reviews | Active since Mar 2009

03 Feb 2015, 19:34

Not talking to me, asked for my cell number.

Al die volgende Verwysing no ***9,***5, ***6, ***6, is volgens Nedbank opgelos.<br> Geen ****ak hoegenaamd is met my gemaak nie, en volgens my is nie een van die probleme opgelos nie. My cell no. is gegee maar niemand het my gebel nie.<br> Ek voel dis BAIE SWAK VAN NEDBANK on voor te gee dat die sake wel opgelos is.<br> Ek is baie teleur gestel in nedbank.<br>

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply04 Feb 2015, 07:52
Official
Hello ozaky,

We acknowledge your frustration and sincerely apologise for the inconvenience. Our service experts are investigating and will be in contact soon.

Kind regards

Client Experience Team