KJ
Kotie J

1 reviews | Active since Dec 2019

02 Sept 2020, 20:37

NEDBANK SE DIENS UITERS PATETIES

Ek het n claim geregistreer 13 Julie 2020, windskade. C***. Die precast muur het omgewaai en die ander gedeelte onstabiel. Gedeeltes van teeldak het afgewaai, ceilings beskadig, die water loop daarin as dit reen. Ek het intussen draad gespan, en dak herstel. Na lank gesukkel het hulle n assesor aangestel. Ons bly in Ladismith westelike provinsie. Hulle het n ****rakteur gevra, uit Limpopo om vir die skade te kom kwoteer. Dis belaglik, die ****rakteur was hier in Ladismith C/P. Ek het al vele emails gestuur, tot die complains bestuurder sal ondersoek doen. Hulle is so treurig, tot op hede 2 Sept 2020 het nog niks reaksie gebeur nie. My versekering is baie, en het dit al 6 jaar. Eerste groot eis by Nedbank. Hulle call centre is so pateties, dis tyd mors om hulle te bel. Ek neig nou om my prokureur te nader. NEDBANK se diens is pateties. Die res van precast muur is so onstabiel, as die wind waai moet ek my honde in die huis toemaak. Hulle neem elke maand my geld, maar sodra hulle n diens moet lewer, is hulle treurig. Dink 2 keer voordat jy by Nedbank verseker. Ander mense rondom my en in die dorp, wat eise gehad het ook deur windskade, maar verseker was by ander maatskappye en grooter skade as ek, is al herstel, of besig om te herstel. NEDBANK se diens pateties.

0
Replies (1)
KJ
Kotie J's update02 Sept 2020, 21:21
Reviewer Update
As ek sien al die ongelukkige kliente se reviews van Nedbank kyk, sal hulle ernstig ondersoek moet instel. Een gelukkige klient, werf 5 positiewe kliente. N ongelukkige klient, jaag 20 kliente weg.