MD
Marli D

1 reviews | Active since Feb 2021

26 Feb 2021, 03:54

Nedbank se diens is uiters swak.

Nedbank se diens is uiters swak. Ek begin my skrywe met belediging wat benewe my styl is want ek glo in op bou en nie afbreek. Ons besigheid versoek "APO Fuel Statements" vanaf Maart 2020 af en kry geen persoon om dit vir ons te kan stuur, een van die direkteure was ook self in die bank al 'n paar keer en dan sê die konsultante maand einde stuur hul dit, maar tot ophede is niks ontvang nie.Let wel dit is nou einde February 2021 oor 'n paar dae later 'n jaar .Ons vra 'n bank brief aan wat ons gekry het nadat dit 3 keer verkeerd was en dan kos dit die besigheid steeds R8 vir 'n bank fout.Waar in jou lewe het jy al ooit gelees op 'n bankbrief wat jou bankbesonderhede bevestig dat 'n entiteit eindig op 'n (Pty) Ltd en as 'cc ? Intussen word daar elke maand die debiet order klok**** getrek , terwyl die uitgawes van brandstof nie ge****roleer kan nie word soos van 'n goeie enterpreneur vereis word om boek te kan hou . Brandstof is tog een van 'n besigheid se mees kritiese uitgawes, wat bestuur moet word veral nou in die ekonomie wat onder druk is. Kom nou Nedbank "put your money were your reputation is" is dit regtig die beste wat jul kan doen?

0
Replies (0)