AW
Adni W

1 reviews | Active since Apr 2018

17 May 2019, 08:46

Nedbank lojaliteit

Ek is al vir jare 'n lojale kliënt van Nedbank.

Ek is egter baie teleurgesteld in die manier hoe julle dinge doen in die laaste tyd. Julle plaas debietorder bedrae terug in my tjekrekening binne ±24 uur sonder om my, die kliënt 'n kans te gee om verdere deposito's te maak en dan R158 bankkoste vereis vir elke debietorder wat nie betaal is nie.

Ek word nie eers vooraf ****ak om navrae te doen oor hoekom daar nie fondse was en of ek 'n deposito sal maak om vir die debietorders te betaal nie.

Dit is uiters swak en tipies van instansies wat nie werklik die kliënt se belange op hart dra nie, maar eerder ***us op hul winste.

0
Replies (2)
Nedbank
Nedbank's reply17 May 2019, 09:11
Official
 Dear Adni                                      Your concerns have been noted and a resolution manager will contact you to discuss the way forward.  Kind regards Client Service Support 
AW
Adni W's update22 May 2019, 08:28
Reviewer Update
I have been contacted by Ms/Mrs Cody from your Durban offices who explained and adviced on the matter. I think there is still room for improvement regarding the time frame in which debit orders are reversed, but I am happy with the advice and explanation she gave. She was also very calm and professional. Thank you.