PC
Pieter C

1 reviews | Active since Sept 2019

30 Apr 2024, 09:37

Nedbank is traag met na sorg

Ek ht meer as 18 oproepe na nedbank gemaak en met elke oproep met 4 verskillende mense gepraat in verskillend afdelings en nogsteeds nie by die regte afdeling uit gekom wat my moes help nie ek ht n personelike lening aan gegaan aan gevra vr n settelment bedrag en die selle dag 25 april die lening klaar betaal vrydag 26 april het die 1 dame gese rek sal toegemaak word en dan sal hulle vr my n selletment letter aan stuur . Ons is tans besig met n huislening die bank wag nou net vr daai brief sodat ons die transaksie kan af handel so s***el ek maandag 29 april weer sukkel weereens om by die regtw peroon uit te kom die man wat my help se rek is nie toegemaak het n request ingesit goed so vandag s***el el weer na n uur sal die manager met die naam amanda my laat weet nedbank skuld my net oor die R900 rand wat teveel oorbetaal is nou moet ek 2 dae wag vr krediet afdeling om dit afte handel intussen is als nou op hold en staan ons n kans om nie die huisleming te kry nie want nedbank het in die 1ste plek nie hulle werk gedoen nie wat staan my nou te doen ons gaan die huis lening verloor want my sper tyd is vryDag verby ??

0
Replies (0)