TR
Tommy R

1 reviews | Active since Oct 2021

04 Oct 2022, 08:58

Nedbank homeloans en ***** is pateties

***** is in Junie 2021 op my persoonlike Nedbank rekening gepleeg.Dieselfde ********* het dieselfde dag Nedbank homeloans gebel en voorgegee om ek te wees en reëlings getref dat die huislening nie betaal gaan word nie. Ek en my vrou het dadelik ges***el nadat ons n sms ontvang het dat onz ons huislening moet betaal volgens die reëling wat ons getref het. Ons het dit daddlik aan Nedbank ***** gerapporteer en ditnis ondersoek.Ons het weekliks en daarna maandeliks vir ***** en homeloans ges***el om die progressie van ons saak na te volg en die belaglike spul tot n verhaal te kry.Tot vandag toe is niks rakende die saak gedoen of aan ons kommunikeet nie.Ons is verkeerdelik oorgegee aan prokureurs en sodra ons homeloans s***el om te hoor wat aangaan kan hulle nie verstaan horkom ons oorgegee is nie want ons homeloan profiel is skoon en betaal soos dit moet wees. As ek ***** s***el sê hulle ek moet die prokureurs boodskappe ignoreer!Ek is so gefrustreerd ek kan skree!Gister(3 Oktober) het ek vir die SOVEELSTE KEER WEER vir homeloans ges***el en om WEER te hoor dat my profiel op datum is en daar GEEN fout is nie.Ek is steeds by dir prokureurs op en ook by die kredietburo!!!!Ek moet n nuwe motor koop en danksy hierdie gemors kan ek nie want dit lyk asof ek nie my huislening betaal nie!!!! Ek SOEK MY NAAM SKOON!EN EK SOEK DIT VANDAG NOG!!!!Hierdie situasir gaan nou al so aan vir n jaar en 4 maande!!!!En ek het nou net mooi genoeg gehad!!!!!

0
Replies (0)