1 reviews | Active since Dec 2017
NEDBANK BAD SERVICE AND FEEDBACK
NEDBANK: Geen vordering en diens.
Hiermee wil ek bevestig dat ek ongelukkig is as n klient van Nedbank.
Ek sukkel nou al van 2015 dat die verantwoordelike afdelings in Nedbank my naam verwyder vanaf die swartlys/transunion.
Ek het al die nodige afdelings ge****ak en al die bewyse aan gestuur van die betallings, n bewys van die brief waar Ndbank bevestig dat my skuld op betaald is, met geen sukses!
Nedbank verwag volgens 'n epos dat ek tevrede moet wees om nog vir tenminste 3maande geduldig moet wag nadat ek alreeds vir 2 jaar sukel.
Ek is tans n Platinum klient van Nedbank,waar Nedbank vir my n krediet kaar vasilityd gegee het maar is nie bereid om na my motor finansiering te kyk nie weens die feit dat Nedbank nog nie die bestaande uit gesorteer het nie.
Spoedige terug voering sal waardeer word.
We are sorry about the trouble you are experiencing. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients. One of our resolution managers will contact you shortly to help resolve your complaint.
Kind regards
Client Experience Team