bB
burgerenseun B

1 reviews | Active since Feb 2017

02 Feb 2017, 07:13

Kyk asbank you besteel

<p>More ons is by nedbank besigheid en persoonlik hul kap my dubbel debiet order op my kar gooi my in die rooi nou se hulle ek moet dit maar betaal doen niks om geld terug te gee nie se vir jou oor die foon jou geld sal 12 uur terug wees in jou rekening nou vra jy hulle wie moet nou die kostes dra al wat jy kry is sorry jy moet maar so ned bank ek gaan vandag na julle tak op mossel baai dan gaan ek my besigheid kom weg vat by jul saam al my staff julle se mos op web site best client services wel hou op met false advertising want dit is pot ... wat julle praat nou wat nou???????¿?</p>

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply02 Feb 2017, 08:12
Official

We at Nedbank value you and take your concerns to heart. An investigation will be conducted soon and a resolution manager will be in touch.

Kind regards

Client Experience Team