1 reviews | Active since Mar 2015
Helpng with an overdraft.
Probeer nou al 'n geruime tyd vir 'n extra bedrag om my te help om elke maand deur te kom totdat 'n paar rekeninge klaar betaal is, maar word elke keer vir die simpelste redes afgeskiet. Nou word daar aan my vertel dat ek vir 3 maande binne my limiet moet bly voordat hulle dit sal toestaan. Nou vra ek die vraag, hoe moet ek dit regkry as ek elke maand 'n tekort het aan fondse. Ek kry net 'n pensioen rente inkomste en geen ander inkomste. Is 'n oortrokke fasiliteit nie daar om 'n mens te help totdat jou geldsake beter is. Het al menige kere met hulle gesels, maar blyk meer belang in die boetes wat ek moet ek moet betaal wanneer ek oor die limiet gaan. Miskien die rede hoekom dit elke keer afgeskiet word. Dan kry hulle geen extra inkomste.
We acknowledge your frustration and sincerely apologise for the inconvenience. Our service experts are investigating and will be in contact soon.
Kind regards
Client Experience Team
We acknowledge your frustration and sincerely apologise for the inconvenience. Our service experts are investigating and will be in contact soon.
Kind regards
Client Experience Team
